Tuisblad

 

Welkom > Walkom

Ofrikons is hier! Nuut, relevant, in en aan die groei.  MEER OOR OFRIKONS>

Raak sommer gou gewoond aan ons tweetalige teks wat spesiaal bedoel is om Ofrikonssprekendes te help oorskakel na Ofrikonse spelling (wat tans in ontwikkeling is – jou bydraes binnekort benodig). Afrikaans in grys,Ofrikons in Oranje

Rok sommer gau gewoond on ons tweetolige teks wat spesiol bedoel is om Ofrikonssprekendes te healp oorskokel no Ofrikonse spalling (wat tans in ontwikkeling is – jou bydros binnekort benodig) Afrikaans in grys, Ofrikons in Oranje

ofrikons-vlag2
Moenie die te ernstig opneem nie. Ofrikons soek nog sy eie simbole.

Die webwarf is niet en groei met jau bydros en kommentor.Wiees dieel van die mede-skepping!
Die webwerf is nuut en groei met jou bydraes en kommentaar. Wees deel van die mede-skepping!

LEER MEER OOR OFRIKONS >>

BLOG >>

.